‘n Koejawel is ‘n lekker ding!

March 14, 2011

‘n Koejawel is ‘n diverse ding. Jy kan hom vars van die boom af eet, jy kan hom inlê, jy kan poeding maak van hom, jy kan hom versap, jy kan koejawel-lat gooi met hom, as hy vrot is kan jy hom slaan dat die sop so spat met ‘n tennis-rakket, en dan kan jy jou lekker hardekoejawel hou as die buurman jou probeer aanvat oor die gemors teen sy garage muur.

Read the full article →

Hande Oplê

February 13, 2011

Die opstal op Misverstand se voorportaal is in donker gewaad.  Die kapstok staan verleë in sy verlatenheid in die hoek en die Oompie se bakkie sleutels met die stukkie bobbejaan vel hang verlep aan die sleutel-hak by die voordeur.  Buite bak die Desember-son ongenaakbaar op die sinkdak neer en my verbeelding vlug vir ‘n oomblik [...]

Read the full article →

Girl who murdered sister dead in cell

August 2, 2010

Today I found a disturbing article in the local newspaper, as reported by Fairfax.  You can find it here: http://nz.news.yahoo.com/a/-/world/7686672/girl-who-murdered-sister-dead-in-cell/ I’m not sure which I found more disturbing – the article or the comments… To those imbeciles who commented, I have the following to ask.  They know who they are and so would you, if [...]

Read the full article →